top of page

Shandré

en

Ruann

5a2ac0b6e30662.1601366715127512869299.pn

se huweliksbevestiging

2de maart, 2019

ons storie

Almal het 'n storie, ek het een,

jy het een en ons het een....

My storie en jou storie maak nie meer saak

die dag as ons storie begin nie.

Ek is my Pa se oudste.....

Jy is jou Ma se enigste....

Ons is mekaar se alles,

mekaar se skattebollies.

Ons luister na Worsie Visser

terwyl die braaivleis vuur knetter.

Ons kyk Captain Jack Sparrow

movies oor en oor

Ons geniet ons tuintjie,

tempteer en kielie ons katjie....

Ons doen dinge saam

Ons lag saam, ons huil saam 

ONS is mekaar se nuwe begin

Ons Storie

Waar twee harte een word

kisspng-flower-deviantart-rendering-yell

die troue

Wanneer
02 Mar 2019, 15:30
Waar
Galagos Country Estate,
Portion-66, Donkerhoek Rd, Pretoria, 0040, South Africa

Kleredrag: Semi-Formeel

Kontant Kroeg Beskikbaar

Amper daar...

Die Troue
Akkommodasie
kisspng-self-love-flower-garden-plant-dr

akkommodasie

5a2accb6ef7023.2812544215127543589807_ed
5a2accb6ef7023.2812544215127543589807_ed

Kontak: 082 823 1812

Afstand vanaf Venue: 0 km's

Kontak: 083 417 5873

Afstand vanaf Venue: 210 m

Kontak: 079 163 4084

Afstand vanaf Venue: 7.9 km's

Kontak: 083 485 2529

Afstand vanaf Venue: 49 m

Kontak: 082 589 0847

Afstand vanaf Venue: 7 km's

Kontak: 082 498 2302

Afstand vanaf Venue: 7.4 km's

*Sou jy oorslaap by Galagos, is die volgende oggend se ontbyt saam met ons ingesluit by die prys. 

Sou jy op ander verblyf slaap, is die ontbyt R 150 pp die volgende oggend by Galagos.

5a29429b9dd868.png
Register
5a2accb6ef7023.2812544215127543589807_ed
5a2accb6ef7023.2812544215127543589807_ed

register

Sou jy wou 'n geskenkie bring

Ons het genoeg haarborsels en spatels om mee te sing

Eerder 'n geldjie in die sak

as 'n pot op die rak

bottom of page